Geverifieerde Resensie
Pringle Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pringle Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 136 resensies.
"Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep."
"Hopeloos te min ontspannings geriewe. Geen "goeie" winkels en beslis nie toeriste- of wegbrekersvriendelik nie. "
"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
"Beautiful area, not for the faint hearted if you are scared of baboons and snakes. Lovely setting."
"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."
"Maak 'n bespreking by 'Hook, line & Sinker' of 'Bistro 365'. 'Hake away' het baie lekker takeaways."
"Pringlebaai is verseker 'n droom toeristebestemming vir persone wat lief is vir die buitelewe."