Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 506 resensies.
"Keep up the good work, it's clean, beautiful and wonderful. You all are doing a great job out there."
"Natuurlik het ons baie gereeld en vir lank kragonderbrekings gehad. Maar dit was Eskom se skuld."
"Geen slaggate, skoon water, skoon omgewing. Vyf uit vyf vir die munisipaliteit."
"Alles is skoon en netjies en die teerpaaie om die dorp is in 'n puik toestand - baie beter as Gauteng."
"Langebaan is lank reeds vir ons 'n gunsteling Weskusbestemming met volop restaurante, winkels en 'n lekker gholfbaan."
"Ons is baie lief vir die Weskus en Langebaan-omgewing. Geskik vir stap, fietsry en baie goeie restaurante. Dorp is skoon en netjies."