Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 505 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"Die dorp is baie netjies. Skoon en suiwer atmosfeer."
Saldanha Bay Local Municipality
Ouma and Oupa's Self-catering Units"Die ideale vakansieplek waar jy rustig jouself kan geniet en waar jy lekker kan otspan."
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Escape Self Catering Accommodation"Dit is oor die algemeen goed, skoon!"
Saldanha Bay Local Municipality
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Ek besoek die plek net vir kite surfing. Dis natuurlik ook voortreflik vir oorsese kite surfers, veral beginners."
Saldanha Bay Local Municipality
Bella Mia"Saldanha is alright for water-based activities, but Langebaan is much better."
Saldanha Bay Local Municipality
Rustic Hill Accommodation"Love going to Langebaan for the weekend."
Saldanha Bay Local Municipality
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation"Sommige van hulle mense, veral Langebaan is die mense nog baie nors en dus so onnodig."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"The only nice restaurant was Captains on the main road. There is no place to swim as at the beach there is no swimming sign and the water is extremely cold. Our accommodation did not have a pool and no public pools available. Did not see any type of activities to do with kids in the area. We attended a Judo tournament in the area but will not visit for a holiday."
Saldanha Bay Local Municipality
Kian's Place"Die rustige atmosfeer buite seisoen is baie goed vir die siel."
Saldanha Bay Local Municipality
Living Water"Dit is 'n pragtige omgewing en ons kan nie wag om weer besoek af te lê nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Long Acres Bahamas Accommodation"Great atmosphere. People are friendly."
Saldanha Bay Local Municipality
Hallo Jacobsbaai"Paternoster was ongelukkig telleurstellend. Onwettige kreefsmouse is lastig en het ooglopend geen vrees vir die SAPD. Sosiale probleme is ongelukkig orals te sien in die Paternoster gemeenskap."
Saldanha Bay Local Municipality
Raaswater"Nog een van die baie min munisipaliteite wat nog hulle werk doen. Langebaan is 'n baie netjiese plek, julle kan trots wees op julle self."
Saldanha Bay Local Municipality
Lavender @ C"Die strate is baie skoon met netjiese sypaadjies. Geen slaggate in die strate nie."