Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 505 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Ons het Saldanha as basis gebruik en vandaar af ander plekke naby besoek."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Saldanha was vir ons lekker om in te bly, ons het vandaar na die verskillende plekke gegaan. Nie te veel om te doen in Saldanha self nie."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Daar is nie veel te doen in Saldanha nie, behalwe vir die strand."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Vir die eerste ervaring in Saldanha was dit vir ons 'n belewenis. Sentraal geleë en binne redelike bereikbare afstand en kan al die omliggende klein plekkies maklik besoek."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Dit was vir ons 'n belewenis. Slipway se ontbyt, vars vis te koop by Sea Harvest. Baie lekker."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Rustige plek, sal sê dis meer vir ouer mense nie vir gaste met tieners nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Lodge"Saldanha was baie rustiger as Langebaan en ons verkies die rustigheid bo die verdringing deur vakansiegangers. Die Hoedjiesbaai Hotel se kos was baie lekker en ek sal dit aanbeveel vir mense wat lief is vir seekos. Daar is nie regtig baie te doen op Saldaha nie. Maar ons het die rustigheid warder en dit was ook net 'n eennag stop op ons Weskus toertjie."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Elke Weskus dorpie is pragtig, en Saldanha is geen uitsondering nie. Pragtige plek."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Daar is nie veel te sien in Saldanhabaai nie. Jy moet uitry Paternoster of Jacobsbaai toe om bietjie weg te kom. "
Saldanha Bay Local Municipality
Marelda's Accommodation"Saldanha se restaurante is redelik, maar ek sal eerder die pad vat en Langebaan en omliggende omgewing beproef. "
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is peaceful in the sense that if you are capable of keeping yourself busy you are likely to have an amazing visit!"
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"'n Baie pragtige dorp met vriendlike mense tot jou diens."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!"
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha sal ons altyd weer wil na terugkeer... 'n Feestelike ervaring."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Heerlike vakansie-atmosfeer met genoeg nabygeleë winkels vir jou alledaagse benodighede."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Dink nie ek sal 'n lang vakansie daar wil deurbring nie, maar dit was 'n redelik sentrale plek vanwaar mens die omgewing heerlik kon besoek en verken."
Saldanha Bay Local Municipality
La Capitaine"Komplimente aan die munisipaliteit oor die skoon strate en parkeerareas op 24 Desember en vroeg Kersoggend. Die B&B waar ek gebly het, het op navraag gesê dat hulle mark werknemers en konsultante van plaaslike industrieë is. Ondersteuning aan die industrieë sal tot voordeel van die inwoners wees, wat dan tot algemene vooruitgang kan lei. Langebaan het reeds die toeriste en fokus op plaaslike nywerhede sal die gemeenskap baat. Blue Bay Lodge se kersete was uitstekend. Die personeel was vriendelik en het die geleentheid 'n plesier gemaak. Die ete was heerlik voorberei en tot aan die einde was die geregte warm en vars. Komplimente aan die span."
Saldanha Bay Local Municipality
Marelda's Accommodation"Saldanha is a nice place to visit if you want some 'me time'."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Klein vissersdorpie. Weg van die stad se gewoel. Ons het lekker gerus. "