Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Ongelooflike mooi historiese ou geboue en geskiedenis. Ongelukkig is daar dele wat vervalle is. Indien die munisipaliteit moeite doen met die onderhoud van paaie in die dorp self en opknapping van geboue en verskaffing van water en elektrisiteit sal hierdie dorp 'n aanwins vir die toeristebedryf wees."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Lekkerkuier"A lot of roadwork makes travelling a bit challenging."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Little Patch of Heaven"Port Alfred is 'n baie mooi dorp met mooi strande en 'n goeie inkopiesentrum."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Neptunes Terrace 44"Jeffreys Bay is the perfect relaxation getaway."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Koekeloer Selfsorg Eenhede"A most interesting village with so much heritage to explore that will lead to repeat visits."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Oh Hello"Beautiful village, I enjoyed the Cannon Rocks trail through the forest and the way back on the beach. Amazing coastal views."
St Francis, Sarah Baartman District
At The Beach Cottage Apartment"Natuurskoon is baie mooi en die area is stil en rustig en baie opsies vir stap en lekker eet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Bushwillow Jeffreysbaai"Slaggate en kinders wat leeg lê in strate."
St Francis, Sarah Baartman District
Greenwich Villa"Dit is 'n baie mooi omgewing met 'n mooi strand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"A beautiful little town where you can still see the stars. We loved the dirt roads and the old buildings."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
4 Zwaan"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp met heerlike restaurante, maar die ligging van jou vakansieverblyf is baie belangrik."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Aangename mense en aktiwiteite/eetplekke vir almal se smaak."
St Francis, Sarah Baartman District
Cottage on College"Becoming a closed suburb with no real beach access."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tranquillity Inn"Stay out of the town center, out laying areas are great."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Jessie's Place"Bly net uit die stad uit, die omliggende areas is pragtig en iets om te aanskou, maar hoe nader jy aan die stad beweeg, hoe meer vervalle word alles. Het glad nie veilig gevoel nie en dadelik om gedraai en teruggekeer na Seaview."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Panorama Guest House"Ek wil eendag daar gaan aftree! Beeldskoon met die vriendelikste mense!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Lovely quaint village. We had a personal tour of the church which was a bonus. Definitely a repeat destination."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Framesby Guesthouse"Mooi stad, wil sommer soontoe trek."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Baie mooi plekkie met baie om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Blu Bed & Breakfast"Voel veilig om in die area te loop. Die area is mooi en skoon sonder enige potholes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
9 on La Roche Drive"Die netjiese voorkoms van Gqeberha het ons verstom. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam en die wind het nie so vreeslik gewaai as wat almal dink nie! 'n Pragtige plek wat alles bied waaroor 'n mens kan droom."