Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Stone Olive Guesthouse"Beste restaurant "The Greek". Mense is vriendelik en goeie diens ontvang."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"'n Vergete diamant van ons land."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Dit is 'n plek wat mens in jou leeftyd wil sien en nie noodwendig weer na sal terugkeer nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Eagles Wings"Ek't nie nodig gehad om enige kos te maak of saam te neem nie. Jeffreys het alles en meer. Lieflike restaurante, lekker pannekoek-Vrydae by Spar se parkeerarea. Jaffels ook. Kospot en Vismandjie en Gisters het heerlike kos en kook kos is absoluut vingerlek lekker. Die kwaliteit is fantasties. Viswijf en Ninas is ook ander gunstelinge. Jacks Bagels, daars twee van hulle. Klomp winkels. Lekker koffie orals. Klere was by Tubs. Die strand is pragtig. Die dorp is vriendelik. Jeffreys is die beste!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda het ons verras. Pragtige kerk, mooi omgewing, die Uilhuis is uniek. Sal beslis weer besoek!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"The big attraction of the Owl House was what it was but not my sort of thing. Just loved the smallness of the village and how it survived before becoming a tourist attraction. Pity about the Village Inn which was the only place to eat. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Serendipity Selfsorg"Gqeberha is nie my gunsteling plek nie, maar daar is baie om te doen in die omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
65 @ 3rd"There is avlot of charismatic places to explore in this city. Apart from the malls that we all are familiar with, there are gems that pass time in a blink of an eye, always leaving you wishing you had more time there."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Marine Drive 49"Dit was een van my beste uitslaap vakansies. Port Elizabeth is 'n baie vriendelike stad. Die motoriste is baie beskaafd op die pad. Die winkel en besigheid personeellede is vriendelik. Die area waar ek was is goed versorg en asemrowend mooi."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"So hartseer dat die paaie in so slegte toestand is."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Cornelia's Field Guest Cottage"Lovely small town and friendly people!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Country Getaway Deer Park Estate"The city can do more to boost its tourist attractions - add some more fun and adventure. Monuments are a little boring."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Little Rose Self-Catering"Baie mooi plek, baie om te doen."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Bell House Akkommodasie"Pragtige plek om te oornag as jy PE se kant toe reis. Bietjie verder as halfpad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Gerald Street Self-catering"Interesting environment. The city was very informative; beautiful city and felt relatively safe."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Bluewater Guest House"Baie lekker, vriendelike plek om te besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sharwood Place"The boardwalk must be on your list of places to visit."