Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Pragtige skoon dorp en lekker om te hoor hoe kinders lag en gesels in die hoof straat."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda is een van my gunsteling dorpe in die land. Die rustige atmosfeer van die dorp is werklik 'n lafenis vir die siel. Die Uilhuis is 'n unieke ervaring en kan werklik aanbeveel word. Ek stap graag deur die dorp om 'n gevoel van die platteland te kry en was nog nooit teleurgestel deur die vriendelikhed van die inwoners nie. As jy nog nooit in Nieu-Bethesda was nie, is dit jou verlies. Maak gerus daar 'n draai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"The place is beautiful and clean with friendly staff."
Joubertina, Sarah Baartman District
Le Bocage Guest House"Klein dorpie baie rusting en mooi omgewing om the verken!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Accommodation"Pragtige plek en baie rustig en voorwaar in Ulrich se woorde misdaadvry."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 238"Oh what a sad place PE city center and surrounds has become. Potholes, no road markings/signs. Rubbish and vagrants. Stick to the beach areas. The lack of interest by government and municipal services is very evident here. Tourist attractions Bayworld, Fort Fredrick, etc filthy and smelly"
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Eerste keer hier. Lyk na oulike dorpie met vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Kragga Kamma B&B"Beautiful city, will be going back again for adventure."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Quaint restaurant walking distance from the cottage."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Accommodation"Awesome plek, love ons besoek aan die Karoo Engele. Nieu-Bethesda is vir seker 'n moet om te sien."
St Francis, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"'n Besoek aan St Francis, sy kanale en sy strande en die "Port of St Francis" is 'n moet."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Good Riddin's Beach Cottage"A gorgeous getaway destination. A true South African gem."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Ocean Breeze"Kenton-on-Sea is klein, maar het alles wat jy nodig het. Baie mooi strande en strandmeer - jy kan ver stap."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Framesby Guesthouse"As die wind nie waai nie is dit 'n amazing plek."
"Addo is geen dorp of plek nie, maar Homestead is naby Addo Park vir dagbesoeke aan die park."
St Francis, Sarah Baartman District
Flip Flops"Eerstens net die onderskeid, St Francis is by die rivier en kanale met die winkels. Ons hou van Cape St Francis met die ligtoring en strand. Alles wel naby mekaar en puik area om te besoek!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Jbay bly altyd die regte opsie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Road Lodge Gqeberha"Compared to Cape Town, close to the ocean, PE has no rats or cockroaches that I saw. It's safer to walk the streets at night."
St Francis, Sarah Baartman District
9 Grosvenor"Die hondjies se gemors op strand was nie nice nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"A must-visit town, this is my fourth vist over the last 15 years and it just keeps on getting better."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Ons het slegs oorgeslaap en nie baie tyd op Aberdeen spandeer nie, maar het wel baie vriendelike diens en 'n lekker aandete by The Blue Door restaurant gekry. Ons kan hulle beslis aanbeveel."