Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"Weet nie, nog net oorgeslaap en nie tyd spandeer in dorp. Padstal wel puik!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Very cute town with great atmosphere. People are vey friendly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Absolutely, a definite destination for anyone interested in South African places of interest."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Ongelukkig kan ons sê - "been there, done that". Ons sal die dorp nie weer besoek nie, maar dit was 'n aangename ondervinding om die Uilhuis te beleef."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Dollery House"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Little Rose Self-Catering"Charming, friendly locals with very moody weather. Great destination for a work trip."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Ocean Breeze"I wish Gqeberha had more activities for travellers but we enjoyed the boat cruize and the food."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Dunwerkin Self-catering Accommodation"A busy little town that has a lot to offer for a relaxing holiday."
Thornhill, Sarah Baartman-distrik
Owls Nest"Was daar vir 'n troue so het nie juis as toeriste beoordeel nie. Redelik sentraal tussen Port Elizabeth en Jeffreys Baai."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Pragtige dorp, vriendelike inwoners, goeie restaurante en besienswaardighede. Puik toerismebestemming."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sun Villa"Daar is baie om te doen in Port Elizabeth. Ons gesin het deelgeneem aan zip-lining, sand-boarding en het ook die Addo Elephant Park besoek. Alles baie goeie ervarings!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Supertubes Guesthouse"Fabulous walking along a beautiful, clean beach. What an unexpected bonus. So nice not to have glass on the beach. Keep up your good efforts."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Skoon Accommodation"PE self is 'n goor plek, gagga! Geen estetiese waarde nie, maar 15 min se ry na Schoenmakerskop, dan is mens in 'n ander dimensie!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"A very quaint and interesting village with a lot to do."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The View 51"First time in Jeffreys Bay, and it stole a piece of my heart. Will definitely be back ASAP."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Old Ladder"Die paaie is nie so maklik toeganklik nie, maar dit verseker 'n rustige vakansie, weg van steurings. Dit is egter kort afstand na die naaste kusdorpies vir 'n uitbreek, restaurante, voorraad, ens."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
House No.1"It is a beautiful little town with interesting features and good restaurants!"
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"One het dit gebruik as verlenging tot Baviaanskloof besoek."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"This is not your typical tourist destination, but if you want to get away from everything and experience the Karoo, this is the place!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Patches Place"Jeffrey's Bay is a fantastic holiday destination!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Cob Cottage"Pragtige omgewing, mooi strande en heerlike eetplekke."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Garden Cottage"Beautiful area but very busy during December."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abundance"Baie om te doen. Jy kan nooit te min hê om daar te doen nie."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Ek voel hulle kan aandag daaraan gee dat eetplekke later oop is om by te eet of te bestel."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Barnard Self-Catering Accommodation"Die effek van Covid en lang tye sonder reisigers was merkbaar."