Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Oor die algemeen was alles baie lekker in Jeffreysbaai. Die strand is uiters lekker om te stap en ons het veilig gevoel, maar die bedelaars het ons gek gehad, veral waar die eetplekke is. Hulle kyk die kos uit jou mond uit. En hulle is jonk. Ek dink as die munisipaliteit hulle onder hande kan neem en vir hulle neon bibs gee en bietjie oplei, dan kan hulle die karre help om uit parkerings te kom in die hoofstraat. Dit was nogal 'n missie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Compass View"Dorpie was lekker besig met die Owl Route-fietsrybyeenkoms. Daar is genoeg kroeë en restaurante om na almal om te sien. Daar is nie'n OTM of 'n vulstasie nie, en op sekere plekke is die sein vir Vodacom swak."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
OppiKrom"Loved the calamari at The Chock and Block Restaurant."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"Altyd lekker in PE was laas 7 jaar in die area maar dit is nie lekker om te sien hoe die stad agter uitgaan nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Valley Guest House"Goede uitvalbasis...mooie musea...strand...brouwerij..pinguins..restaurants."
Uitenhage, Sarah Baartman District
Ons Kontrei Guest House"Dorpie is goed geleë. Naby die see en Port Elizabeth."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Ek het die mooi kant van Port Alfred gesien. Dis pragtig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
FlipFlops and TreeTops"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Warm, vriendelike hartsmense. Ondersteun hulle gerus. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paxton Luxury Apartments"As iemand die wind bietjie kan beheer sal dit lekker wees."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mike Heroldt 28"Ons hou baie van Jeffreysbaai, ons sal definitief weer kom kuier daar!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Azalea B&B"Have places to visit, safety was of concern."
Joubertina, Sarah Baartman District
Le Bocage Guest House"The town is beautiful and the people were warm. However, the town does need a few more shops. The ShopRite Usave was always full and there's few shops to shop from. There's also a need for a KFC. It was sad that one could not drive to a KFC for some yum chicken."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Sondagoggend - presies 1 plek oop vir ontbyt, uit die 5 beskikbare fasiliteite? Miskien afseisoen!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Annie's Selfcatering Accommodation"Lieflike plek. My hart daar verloor."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Rustige plek met die nodige oornagverblyf."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Oh Hello"Perfect if you want something that is not overrun and offers a sea side getaway with nothing else."