Garden Sanctuary Suites
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Sanctuary Suites bied 'n rustige tropiese ontsnapping in die hartjie van Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Genesteld tussen palmbome langs 'n sprankelende swembad. Die eiendom beskik oor 2 veilige kothuise met privaat ingange – ideaal vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne.
Een smaakvol gemeubileerde kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en tot 2 kinders, terwyl die tweede kothuis slaapplek vir 2 volwassenes bied. Elke eenheid het 'n knus slaapkamerarea, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat badkamer. Beide bied onbeperkte WiFi en TV (een met Netflix).
Gaste kan ontspan met braaigeriewe langs die swembad en die rustige tuin geniet. Die ligging is binne maklike bereik van winkels, restaurante en welstandspa's, en slegs 3.1 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Sanctuary Suites het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang