Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"My rustige geboortedorp. Argitektuur van die ouer geboue in die dorp is van hoogstaande gehalte. As jy wil ontspan en wegkom van die geroesemoes van die stad en Karoostilte wil geniet, is Aberdeen net die plek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Pragtige weggesteekte juweeltjie in die berge. Maak tyd om ten minste 'n dag daar te spandeer."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
28Kabeljauws"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Little Patch of Heaven"Baie aangename plek, skoon, met lekker strande."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"Sal altyd wil teruggaan, gaan 'n erf koop op Paradise Beach."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Ek was baie teleurgesteld dat daar nie meer dolfyn vertonings plaasvind nie. Daar is nie veel te doen in die Humewood, Kingsbeach-area nie. Dit is beslis onveilig om selfs helder oordag in Happy Valley te gaan stap."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Pyramid House By the Sea"Good stop-over for traveling from Durban to PE."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Hobie Beach Guest House"Nie my gunstelingplek nie, maar heel aanvaarbaar vir werk."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Die Rosehill Mall is fantasties."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Ships Bell Apartments"Lieflike plek, heerlike eetplekke, fantastiese strande."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Ocean Symphony"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kowie River Guest House"Het 'n huis gekoop in Port Alfred in die Royal Marina."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Lorraine's Guest House"Outydse dorpie op pad na die Addo Olifantpark. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abaco"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Hibiscus House"A quiet town with a very close-knit community that has enough on offer to keep one entertained without all the noise from a large city. A great escape within a great town. "