Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Jenny's Guest House"Onverwagse lieflike ligging met natuurskoon en lieflike restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Pragtige omgewing. Wonderlike strand, kilometers en kilometers om te hardloop en stap. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"Port Elizabeth is 'n heerlike plek om te besoek."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Le Bocage Guest House"Beautiful place with friendly people of all races."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Aloe Manna Self Catering Guest House"Die plek om te wees in Port Elizabeth vir vakansiedoeleindes. Skoon strande en baie toeristegeriewe."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Pragtige skilderagtige hawetjie."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bartholomew's Loft"There are no decent restaurants in Grahamstown - they are mostly sub-standard and charge exorbitant prices for what they serve. The restaurant service is also poor and very slow. One further tends to get harassed by car guards in town. "
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Milkwood 315"Lieflike omgewing! Min winkels in die area, wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee, maar tog nie te ver van die winkelsentrum dat dit ongerieflik was nie. Strande pragtig, en mense vriendelik. Baie goeie plek vir enige iemand om te gaan ontspan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Aandster"Die kliëntediens is regtig nie te wense. Voel of mens nie welkom is in die dorpie nie."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
NaguiltjieKloof Akkommodasie"Nice brunch at Padlangs. Love Baviaanskloof!"
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Kududu Guest House"Dit is goed geleë en die belangrikste toeriste-aantreklikhede kan maklik bereik word."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"Everything depends on what you came for! For me, it was a perfect destination for what I wanted to do. "
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Shipwreck Cottage"Baie stil en rustig. Nie vir persone wat hou van besige strande en naglewe nie maar verseker "my cup of tea"!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"PE is 'n lekker plek om vakansie te hou. Daar is genoeg om te doen en is naby baie natuur."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Groenhuisie"Mens moet regtig wil gaan, die grondpad van beide kante af is sleg en jy moet alles wat nodig is saamry."
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
The Astons No. 3"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Mentors Country Estate"Daar is baie plekke om heen te gaan wat nie ver is nie. Heelwat om te doen en 'n baie mooi area van ons land!"
Uitenhage, Sarah Baartman-distrik
VJ'S Guesthouse"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."