Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Baie netjies vir kleindorpie. Dalk net te veel B&B wat 'n lewe probeer maak."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Wonderlike dorpie met vriendelike mense. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Lovely, peaceful and safe place."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Mentors Country Estate"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Joubertina het al die nodige winkels beskikbaar indien jy kruideniersware, klere en vleis benodig om te koop. Die natuurskoon is ongelooflik mooi."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Shipwreck Cottage"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
RElaxed City Living"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Bellevue - Elephants Lodge"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Uniek met n eiesoortige bekoring!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Toscana Cottage"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Gate 66"Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!"
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
La Caribe 55"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Eagles Wings"Goeie visvang, goeie ligging, veilig. Een van daardie plekke wat jy net weer en weer wil teruggaan na toe."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."