Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 1252 reviews.
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Waterblom in Pringle"Uiters goed geleë ten opsigte van natuurskoon, buitelewe aktiwiteite en besigheid in die Wes-Kaap."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Streams Cottage"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Mountain Dew Guest Rooms"Baie rustig en vakansie kan terdeë geniet word."
Fisherhaven, South Coast Whale Route
Roux's Rus"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."
Kleinmond, South Coast Whale Route
La Mer"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Our Happy Place"Peaceful! A lazy beach town not commercialised so one can find a quiet getaway. Best beach ever."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Sheva"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."
Vermont, South Coast Whale Route
Dolphin Apartments"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Friendly Stay"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."
Onrus, South Coast Whale Route
Katinka Self-catering"Het 'n lekker wandelpad langs die see. Mense en honde baie vriendelik. Eetplekke kan dalk later oopbly en vroeër oopmaak. Eskom het alles opgeskroef."
Onrus, South Coast Whale Route
Nerf-af Cottage and Rooms"Lovely safe location, near to the beach and shops."
Vermont, South Coast Whale Route
A Thyme and Plaice"Great location for those wanting to explore Hermanus and Gansbaai."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Mountain Dew Guest Rooms"Stony Point was baie lekker, kos R30 per persoon in plaas van Boulders toe gaan en 'n klomp geld te spandeer en daar is 'n baie lekker restaurant, On the Edge, reg daar waar mens parkeer."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Captain's Cabin"We loved it. Pringle Bay is amazing. Peaceful. Magical and amazing."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Dreams"Die strand is mooi skoon, stil en lekker om op te stap, maar die dorpie self word nog ontwikkel en is maar treurig. Eiendomme word deur draad geskei, so daar is geen privaatheid nie."