Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.
"Ons was mal oor die ongekunstelde omgewing. Ons was by 'n paar plekkies en sal weer teruggaan."
"There is a lot to do in this little town. Definitely worth staying for a few days."
"Eintlik Eersterivierstrand, dis is iets uniek om te ervaar. Slegte 10km-grondpad soontoe, maar die rustigheid, afsondering en seeuitsigte maak dit 'n onvergeetlike afskakelplek. Besonderse strand en rotse. Hoogtepunte sluit in die blou gat en die blaasgate."
"It is a perfect and safe holiday destination and the ideal place to escape the daily Johannesburg rush."
"Tans besig om winkel en restaurant te herbou wat afgebrand het. Tydelike fasiliteite wel beskikbaar. Staproetes uitstekend."
"Daar is altyd iets om te doen in die Stormsrivier omgewing. Geen rede om verveeld te wees nie."
"Die Stormsrivier is die mekka van avontuur in Suid-Afrika, jy kan alles doen wat jou hart begeer, Segway in 'n Nasionale Park ens ens. My gunsteling bestemming!"