Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.
"Ons het die Canopy Tours zipline gedoen, was 'n onvergeetlike avontuur. Sal beslis weer kom!"
"Heerlike bestemming. Eersterivierstrand spesifiek is fantasties - die feit dat daar min huise is en die grondpad soontoe sorg dat besoekersgetalle beperk is."
"Gerieflik naby, pragtige omgewing, natuurskoon bring rustigheid. Restaurante naby genoeg."
"Just the most magnificent views of our country. Garden Route makes travelling enjoyable."
"Vir R50 per persoon per dag kan mens MTO-bosbou-areas besoek vir stap en fietsry. Goeie waarde vir geld."
"So much to do in and around. Lovely coffee shop/brewery/shops. Best pizzas ever. Friday night entertainment with music. Various cycling or hiking trails."
"Lekker sentraal om dele van die Tuinroete te besigtig. Baie lekker geëet by Marilyn's 60's Diner, wat 'n moet is vir aanhangers van Elvis Presley en Marilyn Monroe."
"We would rate the overall beauty of the surroundings, but there needs to be a serious look at facilities and their value. As view and beauty isn't everything. We feel the national park is relying heavily on surroundings and not much attention to comfort and value for your money."
"Die plek is pragtig. Dit was ons eerste besoek en ons gaan beslis later in die jaar daar inboek vir 'n paar dae om alles te verken waarvan Martin en Delene ons vertel het."