Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.
"Twee sterre net van toepassing op huidige toestand. Al die bestaande eet- en winkelfasiliteite is afgebreek en daar is tans net tydelike fasiliteite. Die hek toegang word steeds gehef, sonder om mens te waarsku van die geen parkering nie. Nie eers nadat ons betaal het nie."
"Our annual walk to the bridge and swim at the mouth."
"Sentraal na bungee, zipline, groot boom, Stormsrivier en Nature's Valley."
"Ons het die staproete na die riviermond geniet en het pragtige foto's geneem."
"Baie vriendelike mense en kliëntediens is puik oral waar ons was, selfs by die Padstal. Everything is professionally done and so clean! Keep up the good work Stormsrivier."
"At least mention that the shops are more than 20 km away, so that you know what to bring"
"Stormsrivier is ’n klein dorpie met baie aktiwiteite en vriendelike mense. Heerlik daar gekuier."