Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 382 resensies.

Stormsrivier

Shamrock Cottage

"Pragtige natuurskoon en baie aktiwiteite om tieners besig te hou."

Stormsrivier

Albatros

"Soveel om te doen en tieners mee besig te hou, kon nie by alles uit kom nie, daarom gaan ons beslis weer! Die mense is so vriendelik, en heerlik om jou eie taal te hoor waar jy gaan."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"I would suggest that the road to the waterfall must be marked more clearly, and the arrows be repainted as at some places we really didn't know which way to go. The difficulty of the route also need to be specified clearer or with a map and distance markers on the road, as you don't know how far you still have to go etc."

Stormsrivier

Fijnbosch Cottage

"Die unieke woud atmosfeer in en om Stormsrivier is en bly altyd spesiaal."

Stormsrivier

Windhoek on Sea

"Nice place to explore the wonders of our beautiful country and the Garden Route is amazing."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Een van die mooiste plekke ooit."

Stormsrivier

Nine ohh

"Amazing and so much activities to choose from."

Stormsrivier

Windhoek on Sea

"Zipline is amazing! Die mond is heerlik om die wandelpad te stap."

Stormsrivier

Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping

"Storms Rivier is okay, Tube 'n Axe not so okay. "

Stormsrivier

Shamrock Cottage

"Rustig, pragtig en vir seker 'n baie goeie keuse vir vakansie. Stormsrivier is baie mooi en 'n besoek werd. Ook jammer dat die restaurant nog nie herbou is nie.Ons was al vele kere in die omgewing en ons sal vir seker weer gaan."

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Pragtige natuur en lekker plekkies om te eet."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Baie lekker plek ons sal enige tyd weer gaan."

Stormsrivier

Elandsrivier Guest House

"Sal weer moet gaan, te veel om te doen in 'n naweek. Kom terug vir nog!"

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Dis 'n baie oulike vakansie dorpie en dink dit sal nog baie gewild word met die regte bemarking."

Stormsrivier

Guest Lodge on the Edge

"Stormsrivier Village was uitstekend, veral nadat hulle ons kon help met vinnige verblyf by die Village Inn. "

Stormsrivier

Angler's Paradise - House 1

"Mooiste omgewing om te besoek!"

Stormsrivier

Guest Lodge on the Edge

"Many activities available in Storms River."

Stormsrivier

Elandsrivier Guest House

"Ek sal enige persoon aanbeveel om Stormsrivier te gaan besoek. Dit is net 'n ongelooflike plek. "

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Beautiful peaceful place to visit. Quite a bit to stay busy with."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Visit the diner in Storms River Village for decent, value for money meals. "

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Bestee meer tyd om te ontdek beide Langkloof en Tsitsikamma."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Awesome plek as jy lus is vir 'n bietjie avontuur met 'n onbeskryflik mooi natuurskoon. "

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Baie mooi area. Ook 'n paar spesiale plekke in die area om te besigtig."

Stormsrivier

The Village Lodge

"Ons kan net nie uitgekuier raak by Stormsrivier nie, die tyd is altyd te kort."

Stormsrivier

Windhoek on Sea

"Telkom Mobile sein was af. Ons kon nie oproepe maak en ontvang nie."

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"Baie gelukkig en tevrede!"

Stormsrivier

Shamrock Cottage

"'n Heerlike vakansiebestemming!"

Stormsrivier

Swallows Nest Country Cottages

"Just beautiful. Cannot wait to come back."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang