Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 720 reviews.
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Pragtige dorpie met 'n wonderlike natuurskoon."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"'n Pragtige dorp waar ek graag sal wil bly."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Gaan eet by die Marula pub, ry die boot op Blyde River Canyon en maak 'n draai by Moholoholo."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Baie mooi omgewing met maklike toegang tot die Krugerwildtuin. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Featherbrook Cottage"Much bigger town than I thought. Has various small malls for day to day groceries. Green mountains to cycle through. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Rooibos Luxury Bush Cottage"Ek sal beslis Rooibos Bush Lodge, sowel as Fine & Country Hoespruit te Hoedspruit Wildlife Estate aanbeveel."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Tzaneen is nog een van die mooi plattelandse dorpe met pragtige natuurtonele. Die paaie is in 'n goeie toestand."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Ek weet nie eintlik nie, want my bestemming was Shingwedzi in Kruger. Wat ek wel kan sê is dat die Pick 'n Pay baie goed geleë is en dat ek al my inkopies vir 11 dae in die wildtuin daar kon doen. Die bestuur daar was vriendelik en het my gehelp om verskeie items op die rakke te vind. Ek het in daardie sentrum veilig gevoel, ook in die parkeerarea. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Iso'Bella Vita Guesthouse"Mooi, skoon dorp met opvallende Afrikaans-vriendelike gemeenskap. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Nie werklik nie, want ons kinders bly daar en als is baie gerieflik geleë en ons het sorglose kuiers gehad en almal is baie vriendelik en behulpsaam."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Oppieoewer Chalets"Baie om te sien in die omliggende omgewing en al die winkels is daar, bv. om jou kruideniersware vir die tydperk aan te koop."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Dangerous in CBS area. If unfamiliar with the area. Your food choices are rather restricted."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Do-Drop-In"Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Wild Dog Guest Lodge"Hoedspruit beïndruk met sy infrastruktuur wat goed onderhou word. Alle fasiliteite waaraan 'n besoeker behoefte sou hê, is beskikbaar."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Christie's Inn"Baie terleurgesteld in die dorp. Baie vuil en onnet."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Kingfisher Creek Safari Cottages"Great signage easy to travel from one place to another."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Off Beat Bush Lodge"Die netheid en onderhoud van infrastruktuur in Hoedspruit is prysenswaardig."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"Tzaneen het 'n pragtige omgewing met baie vriendelike mense. Dis 'n ware juweel van 'n plek. "