Successfully reported
+84

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Anna Scheepers Avenue, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers is 'n gewilde B&B en rugsakreisigers 2 minute van die ingangshek na die Krugerwildtuin by Phalaborwa af. Dit is die ideale rustige oorslaap voor jy die park binnegaan.

Daar is en suite-kamers met wit linne wat daagliks gediens word, lugversorgers, yskassies, mikrogolfoonde, koffie-/teegeriewe, TV's met SABC 1, 2 en 3. Daar is ook begroting-rugsakreisiger-tweepersoonskamers, 'n 10-bed slaapsaal vir studente of groepe, met gemeenskaplike badkamers en kampeerplekke vir gaste se eie, klein tentjies. Daar is warm storte, 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is privaat ingange en veilige parkeerplek van die straat af.

Ontbyt of ontbytpakkies kan as 'n opsionele ekstra teen 'n ekstra koste op versoek voorsien word. Daar is 'n restaurant net 2 minute se stap van die verblyf af vir diegene wat aandete wil eet.

Neem 'n kortpad na Mosambiek via die Giriyondo-grenspos naby die Letaba-kamp. Daar is baie goeie restaurante naby, banke, winkels en 'n inligtingsentrum. Sowat 100 km vanaf die verblyf kan gaste die Moholoholo-rehabilitasiesentrum en die Jagluiperd- en Wildehondprojek by Kapama besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
2km van Phalaborwa gate Krugerpark. Goed verzorgde blyplek. Veilig.
Mrt 2024
Marlisa S
4.8
Dit is 'n goeie oornagplek. Dit was goeie waarde vir die geld. Dis meer vir backpackers as 'n gastehuis. Eienaar was baie hulpvaardig. Klein kindertji...
Sien meer
Jul 2024
Jacques L
4.6
Vir R500 'n aand is dit waarde vir geld. Fix net daai stortkop asb. Die bed was baie gerieflik, asook die kussing. My enigste kritiek is die stortkop....
Sien meer
Aug 2025
Jenny B
Saam met lewensmaat
4.4
Baie aangename plek. Nie die 1ste keer wat ons daar slaap nie. WiFi net bietjie. Ons het lekker gebly. Die lugversorger was 'n bonus. Ons was opgegrad...
Sien meer
Des 2024
George M
Saam met lewensmaat
4.4
Baie basiese akkommodasie. Baie basiese akkommodasie, stort is net groot genoeg vir skoliere, maar skoon en netjies en veilig. Lekker naby aan Phalabo...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 30 Anna Scheepers Avenue, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Walk Guesthouse and Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Anna Scheepers Avenue, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb977e8ec054da1f557dd626497c5b40227eb7383ce5aa52fee502daf5e6188822bef09b16c0760fbb489c0e5455c9e057a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 90 5 1 4 30 Anna Scheepers Avenue Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.949596488379 31.150107979774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang