Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Tulbach het al die potensiaal en besonderse geskiedenis vir 'n top toeriste-aantreklikheid."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"A calm, quiet town with a few lovely restaurants. We were at the readers restaurant which was so lovely and food delicious. The hotel restaurant was also lovely and food and service top notch."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Red Door Cottage @ Khalas"The town is a beautiful place for tourists."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Die omgewing is pragtig, maar behalwe vir die historiese straat in die dorp, was dit regtig 'n groot teleurstelling. Die dorp se standaarde en algemene toestand is kommerwekkend. Dit is duidelik dat die stadsraad nie in beheer is nie en basiese dienste is van baie lae standaard."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Tulbagh is 'n ongelooflike prentjiemooi plek. Daar is baie dinge om te doen daar."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Kom gereeld in Tulbagh, die Land van Waveren."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Pragtige dorp. Mens kan ook aankope op die dorp doen as jy iets vergeet het."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh is a stunning, cultural little place. Always good to visit. Lovely restaurants and trendy people."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Villa Tarentaal"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Die pragtigste dorp met die mooiste toeriste aantrekkings."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Ons het die wynplase en die spa op Vindoux baie geniet."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Kole en Deeg and Twee Jongen is a must. Lots more to see. Will return."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh is the place to be. Baie mooi natuur. Tulbagh sal goeie toeriste dorp uit maak."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Mooi plek. Jammer oor die taxi's wat hooter druk in die hoofstraat. Saterdae lyk die plek maar rof."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Daar is so baie om te doen, ek kan nie eens begin opnoem nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Pragtige plek en heerlike rustige atmosfeer om jou batterye te herlaai."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Le Florival"Not sure its standard practise, but we were caught unaware when the local Spar closed at 14h00 on a Saturday."