Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 495 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Ons het die dorpie besoek en dit is pragtig. Die museum is baie insiggewend en die kerkie so mooi en uniek met 'n baie vriendelike gids wat ons begelei het. Ek sal graag meer tyd hier wil spandeer en meer wil sien."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Winterhoek Farm Accommodation"Doen 'n wyntoer, baie kiddie-friendly wynplase."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Tulbagh is gorgeous, so many things to see. Make sure you book a week-long trip!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nibbana Farm"Tulbagh het baie om te doen. Wens ons kon langer bly."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
By Oude Tol Farm Bougain Villa"We didn't enter the town but the scenery is lovely."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Cabin"Een van die heel beste naweke ooit, so rustig, ons kon heerlik ontspan. Die plek is so mooi en silwerskoon en alles in die cabin is net die beste."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Wonderlik en die ete by Daphnes was ook iets uit die boeke."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"Die wind kan kwaai waai tussen daai mooi berge. Die sterre is baie mooi."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Ons uitstappie na Ceres was baie beter as na Tulbagh."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Olive Bistro Hotel se kos en diens was puik. Lyk wel of daar 'n paar plekke begin toemaak, seker a.g.v. al die loadshedding."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Wish the wine farms were open later on a Saturday."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Die mooiste kwekery. Sal verseker weer daar gaan kuier."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh verbaas my elke keer as ek terugkom. Omring met pragtige 360-grade berge."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Ons ken Tulbagh en het maar meer by Vindoux ontspan."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages- African Delight"Vriendelike mense en oorgenoeg wynplase om te besoek. Dit is 'n uitstekende naweekbestemming naby die Moederstad!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Sou graag hulle wynkelders wou besoek, maar alles was toe op die vakansiedag."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Villa Tarentaal"Riebeeck Kasteel was mooi toeriste-attraksie, sowel Nadine's flower."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Tulbagh is definitely worth a visit. Pity we were not told to go to 4 Church Rd to buy tickets for all the renovated historically important homes and churches. There are 4 of them."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Interessante besienswaardighede in die omgewing."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Was shocked to see places like Padagang in such a poor state of repair and closed. The whole town looks run-down and deserted."