Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis
Sunset Room
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het 'n privaat balkon met 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die eienaar en sy maat woon op die perseel.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Suite
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer front na die see en bied pragtige uitsigte oor die baai vanaf die stoep. Dit is 'n ideale plekkie om skemerkelkies te geniet. Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetarea en 'n yskassie en mikrogolf in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar en sy maat woon op die perseel.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa1473ddad3952c7f9ab5cbeab19278e569e61d22a1833829e99f8468adc5d3f5e403ab9c547c5b275eeb1c4d6ee010aa29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang