Successfully reported

2 White Waters

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ineke N
1 nag
5.0
Okt 2025

Ons verwagtinge is beslis oortref. Heerlik gebly, uitstekende verblyf, vriendelike gasheer, goeie waarde vir geld en asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties. Eienaar is baie vriendelik. Plek is mooi netjies met 'n heerlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing! Best view, best hosts and with great comfort!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Views forever. Comfortable and clean. Comfortable and pleasant. Best view and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige uitsig, gemaklike verblyf. Vriendelike ontvangs, pragtige dekor en gemaklike bed en baie TV kanale. Die enigste voorstel wat ek kan maak, is 'n waaier in die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, vriendelike diens en mooiste uitsig! Baie lekker gebly. Trappe is bietjie erg, maar die netheid en vriendelikheid van die gasheer het dit alles die moeite werd gemaak. Verskriklike mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig en skoon, loopafstand na strand. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tollie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Gasheer het ons op hul hande gedra en lekker bederf. Baie lekker gebly. Nice view, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leswin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

If I must say, great. It was a much needed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Travis K
1 nag
4.4
Mrt 2025

It was a lovely room. I spent one night, Shiraz welcomed me and was really friendly. The room was great, and the beach view was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa1473ddad3952c7f9ab5cbeab19278e569e61d22a1833829e99f8468adc5d3f5e403ab9c547c5b275eeb1c4d6ee010aa29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang