Successfully reported
+21

2 White Waters

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 White Waters is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, minder as 200 m van die strand af. Dit bied pragtige see-uitsigte, gerugsteun deur Lions Head en die ikoniese Tafelberg, oorkant die baai en verby Robbeneiland.

Dié gerieflike verblyf beskik oor 2 suites. Die Dolphin Executive Suite is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer wat na die see kyk, bied pragtige uitsigte oor die baai vanaf die terras, 'n ideale plek vir sonsondergange. Ander geriewe sluit 'n sitkamer/eetarea met 'n klein kombuisie in.

Die Sunset en suite het 'n koningingrootte-bed, slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit het 'n privaat balkon met ikoniese uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Die eiendom word met die gasheer en sy lewensmaat gedeel en is ook die tuiste van voëllewe en 'n inwonende muishondfamilie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ineke N
5.0
Ons verwagtinge is beslis oortref. Heerlik gebly, uitstekende verblyf, vriendelike gasheer, goeie waarde vir geld en asemrowende uitsig oor Tafelberg ...
Sien meer
Okt 2025
Zander S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Eienaar is baie vriendelik. Plek is mooi netjies met 'n heerlike uitsig.
Okt 2025
Bruce N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Best view, best hosts and with great comfort!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Views forever. Comfortable and clean. Comfortable and pleasant. Best view and sunsets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Cindy B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, gemaklike verblyf. Vriendelike ontvangs, pragtige dekor en gemaklike bed en baie TV kanale. Die enigste voorstel wat ek kan maak, is ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shiraz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 White Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 White Water Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb55f5d89ec5cc4a3e5bc4a3a3d3ff676dbc5ba60fb9cd598aa580c587ba6a9270af58984f7465b4a9be226a79d393087b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 2 White Water Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804956117419 18.466251813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang