28 Malata Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
28 Malata Beach is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig en in een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings, Blouberg. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei, 'n Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n buitetafel met 4 stoele. Die balkon bied ook 'n pragtige uitsig. WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die eenheid is ook naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 28 Malata Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang