4 Msintsi Simbithi Eco Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Elektrisiteit: Drie dae se voorafbetaalde elektrisiteit is ingesluit in die besprekingskwotasie. Daarna is elektrisiteit vir die gas se rekening en moet aangevul word soos nodig.
Huishouding: Daaglikse verpligte huishouding (uitgesluit Sondae en openbare vakansiedae) word teen 'n bykomende fooi per dag voorsien.
Gholfkarretjie (Opsioneel): 'n Gholfkarretjie is op spesiale versoek beskikbaar vir gaste om alles wat Simbithi bied te verken en te geniet. Die gholfkarretjie moet 1 week voor aankoms bespreek en betaal word teen 'n tarief van R250 per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Feverberry Way, Simbithi Eco Estate, 4293, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang