404 Horizon Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Blaauwberg Road, Unit 404 Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
404 Horizon Bay bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in Table View, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf met maklike toegang tot die strand.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en kan van die leefarea afgesluit word vir ekstra privaatheid. Die badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 1-plaat gas-induksiestoof, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer maak oop na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, twee hysbakke in die gebou, 24-uur-sekuriteit en onderdakparkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en gaste kan 'n wandeling op die promenade of 'n swem in die see geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Henriette Clack Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Blaauwberg Road, Unit 404 Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 404 Horizon Bay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Blaauwberg Road, Unit 404 Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang