404 Horizon Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Geen daaglikse skoonmaak is ingesluit nie, maar kan teen ekstra koste gereel word indien benodig.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Sigaretrook is verbode binne die eenheid. 'n Boete sal gehef word indien hierdie reël oortree word. Gaste mag buite op die stoep rook, mits die skuifdeur toe is om te verhoed dat rook die huis binnedring. Geen dwelms, dagga of enige ander onwettige stowwe word toegelaat nie. Geen rook van dagga word binne die eenheid, op die stoep of in gedeelde areas, bv. swembad, toegelaat nie. Dit is 'n ernstige oortreding en kan lei tot onmiddellike uitsetting. Geen besoekers word toegelaat nie. Enige beskadigde items sal aan die gas gehef word. Strandhanddoeke word nie voorsien nie; gaste moet hul eie bring. Geen handdoeke, duikpakke of klere mag buite gehang word nie; gebruik asseblief die droograk binne die eenheid. Ons vra vriendelik alle gaste om elektrisiteit spaarsamig te gebruik en nie ligte, verwarmers of toestelle onnodig aan te los nie. Vir langtermynverblyf van 20 dae of meer. 400 eenhede elektrisiteit sal met aankoms gelaai word; daarna is gaste verantwoordelik vir die aankoop van hul eie elektrisiteit op die voorafbetaalde meter. 'n Skoonmaakfooi is van toepassing en sal by uitklok gehef word, nie tydens die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Blaauwberg Road, Unit 404 Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang