620 @ Kwartsiet Kamer
Beskrywing
620 @ Kwartsiet Kamer 1 is a comfortably furnished self-catering unit for 3 people in Moreleta Park, and is within a 9 km of various hospitals in the area. Room 1 can accommodate 2 adults and 1 child. The unit is furnished with a king-size bed that can be converted into 2 single beds. The unit also has a mattress for 1 child. The unit has a private entrance and a bathroom fitted with a shower and toilet. Bath towels are supplied. Guests must please bring their swimming towels. The unit has a kitchenette with a microwave, fridge, cutlery and crockery and tea- and coffee-making facilities. Meals can be enjoyed at the dining table. A 2-plate stove and oven is available on request. There is also an ironing board and an iron available.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
620 @ Kwartsiet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, maar daar is 'n skeiding tussen gasteverblyf en die troeteldiere.
Kinders en troeteldiere moet asseblief onder toesig rondom die swembad wees, aangesien dit nie 'n heining het nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
620 @ Kwartsiet bied selfsorgverblyf vir ses gaste in 'n eenheid in Moreleta Park, binne 'n radius van 9 kilometer van verskeie hospitale. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang. Die eenheid bevat twee slaapkamers, met een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat as twee driekwartbeddens opgemaak kan word. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet, en badhanddoeke word voorsien, terwyl gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Tweeplaatstoof met 'n oond is op aanvraag beskikbaar. 'n Strykyster en strykplank word ook voorsien. Die eenheid het 'n slim-TV met volle DStv, onbeperkte WiFi vir stromingsdienste en lugversorging. Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, oop parkeerplek en 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Honde word toegelaat met vooraf reëling. Die eiendom is 4.3 kilometer vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 4.8 kilometer vanaf Mediclinic Kloof, en 8.3 kilometer vanaf Faerie Glen Hospitaal geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
620 @ Kwartsiet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, maar daar is 'n skeiding tussen gasteverblyf en die troeteldiere.
Kinders en troeteldiere moet asseblief onder toesig rondom die swembad wees, aangesien dit nie 'n heining het nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 620 Kwartsiet Avenue, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang