7 Eland Street
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elandstraat 7 is 'n gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Ladismith in die Klein Karoo-streek geleë is. Die gastehuis bied wonderlike uitsigte oor die Klein Swartberge.
Die gastehuis beskik oor 2 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n dubbel- óf 'n enkelbed. Elke kamer is toegerus met 'n badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit ook 'n binnebraai-area, 'n pragtige houtkroeg, 'n pooltafel en honderde skilderye in waarvan sommige te koop is. Daar is ook veilige parkeerplek vir alle voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Eland Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang