7 Eland Street
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
7 Eland Street is 'n gastehuis in die bekoorlike dorpie Ladismith, in die Klein Karoo. Dié gastehuis het 'n asemrowende uitsig op die Klein Swartberge.
Dié gastehuis beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is en het 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Elke kamer het 'n badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n binnebraai-area, pragtige houtkroeg, 'n pool-tafel en honderde skilderye waarvan sommige te koop is. Daar is ook parkeerplek vir voertuie beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Eland Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang