Successfully reported
+56

9 on Drommedaris

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

9 on Drommedaris is 'n gastehuis wat in die veilige en lowerryke Simonswyk, naby Stellenbosch se middestad geleë is. Dit is 2 km vanaf verskeie besienswaardighede en is ideaal vir besoekers in Kaapstad.

Verblyf word in verskillende gastekamers gebied wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n privaat badkamer, en linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en die leefareas het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met gemaklike meubels, wat deur 'n tuin met 'n klimraam en 'n trampolien omring is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lisa F
5.0
Spacious accommodation in a great location. Easy check-in, responsive host, great location, spacious rooms with everything you need. Co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Maryn S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n lekker stil area. Die kamer is skoon en netjies. Ons het net oornagplek nodig gehad. Dit was perfek.
Sep 2025
Anria V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige nagte, veilig en gerieflik. Heerlik stil, maar naby genoeg aan die kampus, jy kan selfs stap. Goeie geriewe, skoon en het alles wat jy nodig h...
Sien meer
Sep 2025
Magdell K
Saam met vriende
5.0
My verwagtinge is oortref. Ons was 'n groep van 6 wat in 3 van die kamers gebly het vir 4 nagte. Die huis is pragtig, netjies, skoon en goed toegerus....
Sien meer
Apr 2025
Michael D
Saam met vriende
4.4
Satisfactory stay for a few nights. Basic but fine for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 on Drommedaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a470ee74e8ce0028ccd1ed0b08be22decbfe8514c3439fedbf95136dfd548057ea23323b2c0eca770776bf5b44bac0d63d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 9 Drommedaris Avenue Simonswyk 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9288253 18.8784276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang