Aardts Cabins
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aardts Cabins is 'n bekoorlike, rustieke en afgesonderde klipsteenkothuis net 14 km vanaf De Rust. Dit bied 'n romantiese of gesinswegbreek vir gaste wat die Karoo se natuurskoon, sonsondergange en sterrehemel waardeer.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die badkamer is 'n buitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die slaapkamer lei na 'n onderdakstoep met 'n kaggel en 'n buite-braai.
Daar is ook 'n houtvuurwarmbad waarin gaste kan ontspan en die sterre bewonder.
Die moderne kothuis is aan die suidelike deel van die berg geleë - dit is 'n natuurlike metode om die temperatuur konstant te hou. Daar is ook 'n dammetjie bo-op die dak van die kothuis om die slaaparea koel te hou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Abraham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Aardts Cabins het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang