Successfully reported
+57

Aardts Cabins

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aardts Cabins is 'n bekoorlike, rustieke en afgesonderde klipsteenkothuis net 14 km vanaf De Rust. Dit bied 'n romantiese of gesinswegbreek vir gaste wat die Karoo se natuurskoon, sonsondergange en sterrehemel waardeer.

Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die badkamer is 'n buitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die slaapkamer lei na 'n onderdakstoep met 'n kaggel en 'n buite-braai.

Daar is ook 'n houtvuurwarmbad waarin gaste kan ontspan en die sterre bewonder.

Die moderne kothuis is aan die suidelike deel van die berg geleë - dit is 'n natuurlike metode om die temperatuur konstant te hou. Daar is ook 'n dammetjie bo-op die dak van die kothuis om die slaaparea koel te hou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carel T
Gesin met klein kinders
5.0
Was very good. If the toilet is covered, it will elevate the experience. Consider a bath with a view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lourens S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker gebly, die enigste probleem wat ek ervaar het, is die toilet wat nie onder dak is nie.
Jun 2025
Wim K
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Bucket lys ervaring. Ons het baie uitgesien na ons verblyf in die Karoo. Alles was soos ons dit verwag het. Dankie vir 'n spesiale ervaring.
Mei 2025
Candice M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to stay! Aardts Cabin was an amazing getaway location. Peaceful and quiet, with everything one needs. Clear instructions ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Madelein L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Dit was ongelooflik lekker om so privaat te kan bly, ons het veral die bad geniet. Baie dankie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aardts Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c10d3d9d064db5412b5aee1e417773774a797927cb2bf16ad32c1d1b86019fd011992d736e7f9cc8f1a0dc4f33d7c41344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Aardts Cabins Klein Karoo 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545088661764 22.490047209988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang