Successfully reported
+84

Accommodation @ Sea Trader

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verblyf by Sea Trader is aan die Weskus geleë en bied luukse verblyf binne 30 m van die Sea Trader-troulokaal. Dit is die ideale verblyf vir 'n bruidsgeselskap en ook 'n wonderlike wittebroodplek.

Elk van die eenhede het sy eie LCD-platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Daar is 'n mini-kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en lugbraaier. Privaat braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Gratis tee en koffie sal vir die eerste nag voorsien word en gaste kry veilige parkering.

Spandeer tyd om die uitsig in te neem en geniet die seebries, wat jou sal help om te verfris en te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jb Louw L
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely go again. Was great, clean and well equipped in Chalet 4 with a full fridge and cooking equipment. Liked the amenities ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Fanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, rustig, oppi see. Hier kan jy 'wegraak en wees'.
Sep 2025
Lizette N
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat mens nodig het. Kon alles daar kry vir net 'afsluit' en stilte! Eienaar/gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Baie modern, skoon en veili...
Sien meer
Mei 2025
Teresw W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Awesome stay, absolutely breathtaking view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lucinda L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, amazing, amazing. Just want to say my stay, or I would say my family's stay, was so beautiful. Loved the quiet and the surroun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 164

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation @ Sea Trader het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c02237b8040baf264c6d24efdaa693bf1af089e2ee3f71daedab883a17b5901856438d15dbca2a3561f6d0d459cdc77a760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 159 5 1 5 Sea Trader Cape St Martin Road 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.719204709165 17.927927970886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang