Successfully reported

Acorn Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie gelukkig gewees met die verblyf. Ons was 7 vriende by die Acorn Villa vir ons 10 jaar skoolreünie en het baie lekker daar gebraai en gekuier. Lekker groot villa en baie sentrale ligging. Sal weer daar wil kom bly vir ons 20 jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Hi Nadine, Dankie vir die besoek aan Acorn Gastehuis. Ons is bly julle het die naweek geniet en dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Acorn Span

James E L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

N Warm ontvangs en ontbyt om na uit te sien - beslis ons ander oos wes tuis bes. Acorn was maar altyd ons 1ste keuse van verblyf. Die personeel is altyd professioneel en vriendelik. Kamer 3 beslis volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Hello James, Baie dankie vir die review. Ons is so bly dat julle die verblyf by ons geniet het en tuis was. Ons hoop om jul binnekort weer te sien!

Hansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Huis weg van die huis. Baie lekker gebly. Die klein kamer sal nog lekker wees as daar later 'n mini yskassie en dalk 'n lugversorger kan wees. Maar nogsteeds, was dit baie lekker en sal ek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Hello Eduard, ons is so bly jy het lekker gebly by ons! Baie dankie dat jy dit sal aanbeveel vir ander gaste. Ons sal die voorstelle in gedagte hou! Ons plaas gewoontlik net in ons King kamers lugversorgers omdat dit duurder is om dit aan te sit deur die dag. As julle dit graag in die vervolg wil boek, kan julle die King kamer boek, dan sal julle al daardie voordele kan geniet. Hoop julle het 'n geseende kerstyd.

Anthea A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelike ontvangs en professionele personeel. My tienerseun en ek het lekker gebly. Ons kamer was opgradeer sonder enige kostes. Die personeel het uit hul pad gegaan om, op versoek, heerlike pannekoek vir my seun te maak. Dit was ons tweede keer by die akkommodasie en ons verblyf was weereens baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Goeiedag Anthea Dit was goed om julle te huisves vir die 2de keer. Julle is altyd welkom. Jou seun wat die swembad aangedurf het, was indrukwekkend. Bel asb.

Jacobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was baie lekker en baie netjies. Gasvryheid was baie goed. Ek en my lewensmaat sal enige tyd weer daar gaan bly of vir mense aanbeveel om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Hi Jacobus, Dit was lekker om julle te kon verwelkom hier by ons. Ons sien uit vir julle volgende stop by ons.

Anthea A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Die tip top diens en geriewe het ons soos konings laat voel. Baie dankie. Ek en my mede-reisigers is beïndruk met die vriendelike ontvangs wat ons gekry het. Die personeel het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Almal was professioneel en bedagsaam. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Alles was perfek. Die kamer en eetvertrek is pragtig. Die diens is uitstekend. Die ontbyt is baie lekker. Ek sal definitief weer by die gastehuis kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Ons is bly jy hou van ons decor en het jou tyd by ons geniet. Hoop ons sien jou weer.

Rochelle J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Goed gelee, hulpvaardig, vriendelik, gasvryheid. Acorn Gaste Huis was nie net goed gelee nie, die vriendelike ontvangs van die personeel en eienaar laat jou so gerus en ontspanne voel, asof dit jou eie huis is. Defnitief aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Acorn Guest House
Hallo Rochelle Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om n oorsig van die gastehuis en ons dienste te lewer. Ons is baie bly dat ons jou kon akkommodeer en ons vertrou dat as jy George toe kom, dat ons gastehuis weer jou keuse sal wees. Amanda

Cor V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Uitstekende diens. Pragtige kamers. Ons het ons tyd daar baie geniet. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Acorn Guest House
Goeie dag Cor, ek is bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Cor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige plek met uitstekende diens. Pragtige eenheid gewees, skoon en netjies met uitstekende diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 119

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c5adda5b1624e33c538af141e96da707337303c1877e5def8a8216b8ebe2956af546f13c3b2c71b6998513e4062b6facdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 504 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang