Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

Hoopoo / Hoepoe
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed op die grondvloer. Die solderkamer is met 3 enkelbeddens ingerig en het 'n deur wat na die uitkykdek lei. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitkamer, wat ideaal is vir kinders. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond en die breekware. Die sitkamer en kombuis het toegang tot 'n onderdakstoep. 'n Entjie vanaf die stoep is daar 'n buitestort. Die chalet het 'n privaat buitelug boma waar gaste 'n vuur kan aansteek en 'n braai kan geniet. Die eenheid is nie toeganklik vir 'n rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Teepee Blou Valk
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Indiesestyl-teepee het 'n privaat boma, volledig toegeruste kombuis, badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, onderdakstoep, waaier, verwarmer en vereduvet. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang

Kingfisher / Visvanger
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed op die grondverdieping. Die solderkamer het 3 enkelbeddens en lei na die uitkykdek. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitarea, ideaal vir kinders. Die badkamer op die grondverdieping het 'n stort, toilet en wasbak. Dié chalet het ook 'n unieke buitelugbadkamer met 'n groot blikbad met 'n oorhoofse stort. Die sitarea en kombuis lei na 'n onderdakstoep. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en breekware toegerus. Die chalet het 'n privaat buitelug-boma waar gaste 'n vuur kan aansteek en 'n braai kan geniet. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ostrich
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ostrich is 'n nuwe eko-vriendelike eenheid. Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. 'n Slaapbank is vir 'n kind beskikbaar. Hierdie oopplan-chalet het 'n rietverdeler wat die kombuis en die sitarea van die slaapkamer skei. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolf, breekware en eetgerei toegerus. Al die meubels is handgemaak deur die eienaars. 'n Groot boma en braai is met skadunette vir sekuriteit beskikbaar. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Teepee Naguiltjie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Indiesestyl-teepee het 'n privaat boma, volledig toegeruste kombuis, badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, onderdakstoep, waaier, verwarmer en vereduvet. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plover / Kiewiet
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied gerieflike verblyf vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer met 'n enkelbank in die sitkamer. Daar is 'n houtstoof binne vir daardie koue wintermaande. Die stoep het 'n plonspoel. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n aparte toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond, potte en panne en breekware. Die stoep lei na 'n klein, privaat buitelug-boma, waar gaste 'n vuur kan aansteek by die braaput en lekker kan braai. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbaby / Nagapie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Daar is 'n houtvuurstoof vir koue dae en 'n plonspoel op die veranda vir warmer dae. Die badkamer het 'n sinkbad met 'n handstort en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond , potte, panne en breekware. Die veranda lei na 'n klein privaat opelug-boma waar gaste 'n vuur kan aansteek en braai by die braaiput. Die eenheid is nie toeganklik vir rolstoele nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woodpecker/ Houtkapper
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof. Dit is naby die swembad geleë, en 'n groot boma met braaigeriewe is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenheid nie rolstoeltoeganklik is nie, aangesien daar geen oprit na die voordeur is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R100 per volwassene, R50 per kind (van 2 tot 12 jaar) en R50 per voertuig, wat aanlyn via die reservaat se webwerf of by die TLU-hek in die reservaat betaal kan word.

Neem asseblief kennis dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste word dus gevra om bewus te wees van hul omgewing en om nie die bosse in te stap nie.

Selfrypermitte kan by die toegangshekke of aan die begin van die roete gekoop word. Die koste is R250 per voertuig vir 'n 1-dag permit, R320 vir 'n 2-dag permit, R380 vir 'n 3-dag permit, en R450 vir 'n 7-dag permit.

Geen groepbesprekings van meer as 8 mense, kinders ingesluit, kan aanvaar word nie – daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad, en gaste word aangeraai om versigtig te ry, maar die pad is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang