Successfully reported

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Khaydene V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Good will go again. Very good. But did not have WiFi. But was given a room with TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carli W
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Die plek het potensiaal, en het groot ruimte vir verbetering. Marietjie is 'n baie aangename gasvrou en die kroeg en restaurant area is baie oulik. Maar die beddegoed en beddens was nie op standaard nie en kom verwaarloos voor.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marius M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Lekker sentraal en maklik bereikbaar geleë in die mooie Porterville. Gerieflike verblyf en lockup en go kamers vir die bedrywige reisiger wat die omgewing wil verken of in die kontrei werk. Vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag
4.8
Feb 2023

Gasvrye, huislike atmosfeer. Ek is baie vriendelik en gasvry behandel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Okt 2020

Akkediskis was perfect as it supplied a room, great food and drinks all at the same venue. The Staff were very pleasant/friendly and made sure that every facet the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Baie netjies en baie gasvry. Wat 'n lieflike plek! Die beste gasvryheid. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag
2.8
Nov 2020

Dis geleë op die hoofstraat en dis baie lawaaierig. Daar was geen seep, melk of suiker in die kamer nie. Daar was nie ‘n bolaken op die bed nie. Dit was asof niemand die kamer vooraf geïnspekteer het nie. Die plekkie binne is mooi, maar toe ek opdaag hoor ek eers dat dit nog R100 ekstra gaan kos as ek die aircon wil gebruik! Dis nie aanvaarbaar nie. Dis baie deurmekaar buite. Te veel “clutter”.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rynhardt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie gerieflik, vriendelike diens. Baie vriendelike diens van Marietjie en haar kollegas wat altyd bereid was om ons te akkommodeer indien dit nodig was. Ek beveel die gerus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zabby T
1 nag
4.0
Apr 2019

Oulik. Vriendelike diens. Die eienares is besonders vriendelik en gaan uit haar pad uit om mens welkom te laat voel. Daar is ook parkering op die terrein agter 'n manual hek, so jou kar hoef nie op straat te staan nie en is uit die oog ('n onverwagte bonus). Kamers beskik oor als wat mens nodig het vir n basiese oornag. Al wat vir my effens afsit is dat alles behalwe die bed en die TV in die badkamer staan (insluitend die kas, yskas, mikrogolf en ketel) a.g.v. beskikbare spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Akkediskis
Gastehuis ...

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a5a6d117ac20aadba24124a235fd3bb4dd28eeded464dd1d07bf5c49fba9f4a0c5a52970af293ea8df022796466fcf2e70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 33 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.009727392322 18.993309438229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang