Successfully reported
+14

Alomsee 5

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alomsee 5 bied ruim, selfsorgverblyf aan 6 gaste op Ballito se strandfront.

Dié woonstel het 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet, Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in 'n enkelmotorhuis. Daar is 'n ekstra parkeerplek in die kompleks wat gaste ook kan gebruik. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.

Ballito spog met pragtige strande wat warm water het en ideaal vir duik, lyfplankry, branderplankry, swem en visvang is . Besienswaardighede in die area sluit King Shaka Erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito Lifestyle Centre en verskeie restaurante en inkopiesentrums in.

Let asb. op dat geen besprekings vir RAGE-studente aanvaar sal word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marie M
Saam met vriende
5.0
Pragtig reg op die strand. Baie lekker gebly. Eenheid is baie gerieflik geleë op die strand. Goed toegerus. Sal beslis weer kom.
Sep 2025
Monique N
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, netjies en skoon verblyf. Ons het dit geniet by Alomsee. Netjies en skoon. Die balkon wat uitkyk oor die see is waar ons vroegoggend met ko...
Sien meer
Jul 2025
Jaco C
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging, uitsig, baie groot en gemaklik. Baie lekker verblyf. Baie ruim, ruimer as wat mens op die foto's kan sien. Groot stoep met 'n pragtige ...
Sien meer
Jul 2025
Leoni B
5.0
Dit was heerlik Sal definitief aanbeveel. Ons voel egter dat die warm water 'n probleem is. Die geyser behoort warmer gestel te word. Gestel 'n persoo...
Sien meer
Jul 2024
Tracy D
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely, memorable stay. Definitely recommended. Loved our time at Alomsee. Well equipped, clean, neat. Loved the ocean view - saw dolph...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alomsee 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e6b664f42f259ebddb6a0346377c185d78f4a0e77d42f531e2645ccb0107aa0e53c3f4cf561b694c3a17d014ec167cd0587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 74 Compensation Beach Road Alomsee 5 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538084831618 31.22081842576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang