Alomsee 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alomsee 5 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense op die strandfront in Ballito.
Die woonstel kyk uit oor die see en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op 'n groot stoep wat oor die see uitkyk.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word in 'n enkelmotorhuis voorsien. 'n Addisionele parkeerplek in die kompleks is ook beskikbaar vir gebruik. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Ballito bied pragtige strande en warm water vir duik, lyfplankry, branderplankry, swem, visvang, en meer. Besienswaardighede in die area sluit die King Shaka-erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito-leefstylsentrum en verskeie restaurante en winkelsentrums in.
Neem asseblief kennis dat geen besprekings vir RAGE-studente aanvaar sal word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Claudine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alomsee 5 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang