Successfully reported
+109

Amaziah Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amaziah Guesthouse is in die dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë met maklike toegang tot beide die R 31 en N14 hoofweë.

Gerieflike verblyf word gebied in 5 smaakvol gemeubileerde gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n slim-TV met DStv en Netflix.

Die gastehuis bied 'n braai-area vir gaste om te geniet, en weens die grootte van die gastehuis, die tuin en patio-areas kan gaste 'n rustige en ontspannende verblyf geniet.

Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede om te besoek, insluitend Eye of Kuruman, Moffat Sendingstasie, Wonderwerk-grot en Boesmansgat Sinkhole.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Besigheidsreis
5.0
Baie professioneel en vriendelike diens. Sal die verblyf beslis weer volgende keer gebruik. Baie dankie.
Jun 2025
Cathleen B
Saam met lewensmaat
5.0
5 star. Clean and nice guesthouse. Excellent service. The surprise packet for the road. That was so nice of them.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Suzaan R
Saam met vriende
5.0
Elrinda en Lizbe is baie gasvry en het baie oulike verblyf. Ons is hartlik ontvang en alles was perfek ingerig. Die aparte kombuis/kuierarea is baie o...
Sien meer
Aug 2024
Eras B
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam, vriendelik, uitstekend. Dit is een van die aangenaamste, vriendlikste, mooiste verblyf wat ek al in gebly het in my vele oornag geleenthede...
Sien meer
Jul 2024
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf. Hierdie is 'n uitstekende gastehuis in Kuruman, geleë in 'n baie stil area. Die kamer is baie smaakvol toegerus en daar is 'n verskeid...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Amaziah Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc76f2c00b98d1d550a1c7ba8c118c51117062470dab67daa579be968ad914db3af3f0f8a3121e62a34e3209710607f57499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Engelbrecht Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.455732000524 23.425495775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang