Successfully reported

Arikreukel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Elke bed het egter 'n skoon laken op.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie, maar gaste is welkom om buite te rook.
Geen harde geraas of musiek na 22:00 nie.

Gaste moet die huis in dieselfde toestand verlaat as toe hulle ingeboek het.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word (afgetrek van die breekskadedeposito) indien die huis nie in dieselfde toestand gelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451005c47612acb5bdffbc3ba7a1a5226a084c8fe4dceb1cdb7f46d122887223221fe7b0be5f6a9aa1cffd1e9660ea2f12fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 16 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6677628 19.5092708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang