Successfully reported

Ashaanas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rene W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlike verblyf. Eenheid was pragtig, goed toegerus en onberispelik netjies. Gasheer en gasvrou baie verwelkomend en gaaf. Ons sal Ashaanas enige tyd vir reisigers aanbeveel. Naby aan alles in Hoofstraat geleë, maar steeds rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Rene, dit was lekker om julle hier te verwelkom. Julle is fantastiese gaste wat die eenheid netjies agtergelaat het. Ons hoop dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Alles van die beste! Nory en Heinrich

Eben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I will recommend it to other people. It was excellent and good value for money, will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Eben, thank you for the review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the near future. All the best. Nory and Heinrich

Joanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

In Hoofstraat, naby alles, veilig, netjies, skoon, pragtige plek, sal definitief weer. Baie, baie lekker, vriendelike eienaars, mooi, netjies, skoon. Alles in selfsorg eenheid wat jy nodig het: plugs, haardroër by kas met groot spieel. Lekker geslaap. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Joanie. Baie dankie vir die pragtige resensie en dat julle dit geniet het. Julle het mooi na ons eenheid gekyk. Julle sal altyd baie welkom by ons wees. Alles wat mooi is vir julle! Nory en Heinrich

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Top gehalte in alle opsigte! Baie dankie vir jou puik diens as gasheer en veral met die bespreking van ons etes. Ons kamer was pragtig en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid was besonder netjies en skoon. Ons sal beslis weer by jou oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Suzette. Baie dankie vir die mooi positiewe resensie. Julle het net so goed na ons eenheid gekyk. Julle sal altyd baie welkom by ons wees. Ons sien uit na julle volgende besoek. Alles wat mooi is vir julle! Heinrich

Tanja P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netjiese blyplek. Vriendelikke gasheer. Loop afstand van die middedorp. Baie lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Tanja Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang. Mooibly Heinrich

Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Netjies en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Arthur, dit was lekker om jou hier te verwelkom. Jy was die perfekte gas en ek hoop dat jy jou tydjie hier in Clarens geniet het. Alles van die beste!

Caydon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. It was fantastic, better in person and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Caydon, thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the nearby future. All the best!

Hannelie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ashaanas, huis weg vanaf ons huis! Die verwelkoming, gasvryheid en afsien met ons vertrek van die eienaars, Heinrich en Nory gaan my vir seker weer laat terugaan. Die eenheid en perseel is presies soos op die fotos, maar moet self ervaar word. Pragtige dekor en gemaklik, baie goed toegerus. Veiligheid en stilte was net wat ons "Stadsjapies" nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Hannelie en Riaan Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle het net so mooi na ons eenheid ook gekyk. Julle sal altyd baie welkom by ons wees. Ons sien uit na julle volgende besoek. Alles wat mooi is vir julle! Nory en Heinrich

Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en sentraal gelee. Ons het die verblyf terdee geniet. Die kamer was baie skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Was goed ontvang en die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste André en Ingrid, Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang