Ashaanas
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
In die skilderagtige dorpie Clarens bied Ashaanas gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede, die Elegance Family Suite en die Serenity Deluxe Studio met 'n ingeboude kaggel. 'n Geriefskamer met 'n en suite-badkamer is ook beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste, en die familie-suite het plek vir 'n ekstra kind ouer as 7 jaar (ekstra fooi vir die kind). Die kamers is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die familie-eenheid 'n ekstra enkelbed bevat.
Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien. Die 2 selfsorg-eenhede beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke selfsorg-eenheid 'n slim-TV met Netflix.
Die Simplicity-komfortkamer is in die hoofhuis geleë en is apart van die twee selfsorg-eenhede, wat langs mekaar geleë is.
Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi, veilige onderdakparkering agter 'n heining, 'n vuurput en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, vliegvisvang, wynproe, staproetes, bergfietsroetes, voëlkyk en 'n besoek aan die Golden Gate Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Ashaanas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang