Ashaanas
Beskrywing
Die Studio bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tweesitplekrusbank en 'n tafel met 2 stoele. 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 7 jaar word nie toegelaat nie.
Ongelukkig is troeteldiere verbode.
Gaste word nie toegelaat om in die eenhede of in die onderdakparkeerplek te rook nie.
Wees asseblief bedagsaam en hou geraasvlakke tot 'n minimum van 22:00 tot 06:00.
Die eenhede word nie gedurende die verblyf skoongemaak nie.
Let asseblief daarop dat die Simplicity Comfort Room nie 'n selfsorg-eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die gesin-suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind (teen 'n ekstra koste) en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n instap-stort, toilet en dubbelwasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies. 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 7 jaar word nie toegelaat nie.
Ongelukkig is troeteldiere verbode.
Gaste word nie toegelaat om in die eenhede of in die onderdakparkeerplek te rook nie.
Wees asseblief bedagsaam en hou geraasvlakke tot 'n minimum van 22:00 tot 06:00.
Die eenhede word nie gedurende die verblyf skoongemaak nie.
Let asseblief daarop dat die Simplicity Comfort Room nie 'n selfsorg-eenheid is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 7
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang