Beachfront Living at its Finest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R610.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook en vaping is in en buite die eenheid verbode.
Geen partytjies of funksies van meer as 4 mense word toegelaat nie.
Die kompleksreëls verbied ook braai.
Indien enige van die reëls hierbo genoem verbreek word, behou ons die reg voor om enige bespreking enige tyd te kanselleer en die gas sal van die perseel verwyder word voor die uitklokdatum.
Ons hef 'n fooi vir vroeë of laat inkloktye wat nie binne die tyd hierbo genoem is nie, ook vir laat uitkloktyd. Inklok of uitklok buite bogenoemde tye moet vooraf gereël en deur die gasheer bevestig word en dit het 'n ekstra koste per uur. Betaal met aankoms.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 95%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Grosvenor Court, 3rd Avenue, Marine Drive, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang