Successfully reported

Beachy Head Hideaway 10

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders en babas is welkom.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat nie. Indien daar enige rookreuk binne die woonstel bespeur of as of sigaretstompies vind, sal die gastediensspan dit rapporteer, en dit kan 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.

Moet asb. nie wasgoed op die voorstoep hang nie.

Let asb. dat die kompleks 'n stil sone is. Moenie musiek op die stoepe speel of die omgewing versteur nie, aangesien klank beweeg. Dit sluit die trappe en wandelpad in. Geen geraas moet van 22:00 tot 06:00 gemaak word nie. Die landgoedbestuur kan 'n boete vir geraasversteuring hef, wat via jou besprekingskanaal of in kontant ingevorder sal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 620
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 620
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachy Head Drive 85, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6a6f0c853d6459e2a7263b7697ea110f4dd7b3c4af8a640432abaae73ecb163060a977d73bdbdf181b24b81e6729030f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag, vir 6 mense Beachy Head Drive 85 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.075514 23.370677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang