Successfully reported

Benri B&B and Self-catering

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luxurious/Room 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel en 'n yskas in.
Ruim Kamer 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel en 'n yskas in.
Ruim Kamer 3
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel en 'n yskas in.
Dakwoonstel
Selfsorg
Small Budget Room 4
Rates displayed are on a room-only basis.
Bachelor Flat 1
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R950 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word in die eetsaal bedien wat 'n lieflike seeuitsig het

Die selfsorgeenheid word elke derde dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae waarop linne en handoeke vervang word. Indien addisionele beddegoed benodig word, sal dit teen 'n addisionele fooi voorsien word.

'n Breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms wat terugbetaalbaar is binne ongeveer 7 dae vanaf die dag wat gaste uitgeteken het, indien geen skade berokken is nie. Slegs ingetekende gaste word op die perseel toegelaat en geen buite besoekers nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Oceanway, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd45a86973a27291563d86b32749e121b7194809cbb57252a9de9f1cf4f99855a1a035e0cdc896ae24420dd96e5dd826dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang