Successfully reported

Bet-El Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en rustig. Baie netjies. Net wat ons nodig gehad het! Verblyf was baie lekker. Alles netjies en gerieflik. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartsmense. Baie lekker gebly. Smaakvol en gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige, netjiese, vriendelike en skoon atmosfeer. Die ontvangs was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi gedekoreerde akkommodasie, warm atmosfeer. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons het baie lekker in julle pragtige plek gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Outydse nostalgie. Gasvryheid. Silwerskoon wit lakens. Lekker stort. Sou graag net lekkerder koffie wou drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie, ek sal plan maak met die koffie.

Pulani M
1 nag
4.4
Aug 2025

Very good. Warm reception and very helpful. Peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, salig en wat jou na 'n ander wêreld. Baie lekker en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike, rustige kuiertjie. Ons het heerlik gebly by Bet-El Gastehuis. Die plek is skoon en netjies en lekker sentraal geleë. Die eiendom is omhein, so jy kan met 'n geruste hart jou kind buite laat speel en jou voertuig is veilig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtig, skoon en netjies. Baie lekker gebly! Ons was baie vinnig in en uit tussen sport, maar 'n pragtige plekkie. Skoon en netjies, baie lekker geslaap. Dankie, ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. Dit was amazing, vriendelik, netjies, naby, ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Du Toit Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang